# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo sê 78-persent van watersuiweringsaanlegte in Limpopo is in ‘n kritieke toestand en wanfunksioneel. Seitlholo het die Masodi-afvalwaterbehandelingsaanleg in Mokopane geloof dat dit rioolwater tot voorgeskrewe standaarde behandel. Die adjunkminister sê die provinsiale munisipaliteite word aangemoedig om ‘n korrektiewe aksieplan te ontwikkel om aandag te gee aan tekortkominge wat waterbesoedeling betref:
Adjunkminister Seitlholo sê 78% van Limpopo se watersuiweringsaanlegte is disfunksioneel [KLANK]
ENG SelloonLimpopoWaste