Skip to content

Adjunkminister vra inklusiewe hervorming van plaaslike regeringsbefondsing [KLANK]

# Die adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Namane Masemola, sê dis noodsaaklik om die Witskrif oor Plaaslike Regering van 1998 te hersien, aangesien munisipaliteite worstel met vervalle infrastruktuur en dalende inkomste. Hy het in Midrand, Gauteng, uitgelig dat verouderde befondsingsmodelle nie meer voldoen aan gemeenskappe se behoeftes nie, veral in digbevolkte gebiede met landelike kenmerke. Masemola sê ‘n nuwe, inklusiewe benadering tot befondsing word benodig om by moderne werklikhede aan te sluit, dienslewering te verbeter en munisipale vermoë te versterk:

ENG-MasemolaOnWhitePaper