# Die DA vra die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om die nodige wetgewende en regulatoriese hervormings te bespoedig om Suid-Afrika se geskiedkundige gebrek aan mededinging te hanteer. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling se jongste verslag het bevind die land het die meeste beperkings van alle lande wat by die opname betrek is. Toby Chance van die DA sê hulle is bemoedig deur die departement se voorgestelde Omnibus-wetsontwerp wat onder andere die Wet op Maatskappye wil wysig:
DA eis dringende regulatoriese hervorming om Suid-Afrika se gebrek aan mededinging teen te werk [KLANK]
ENG TobyonRegulatory