Skip to content

Workers and Socialist Party beskryf die VSA se aanvalle op Iran as dade van aggressie sonder uitlokking [KLANK]

# Die Workers and Socialist Party veroordeel die Amerikaanse aanvalle op Iran en sê dit is ‘n katastrofiese eskalasie van imperialistiese aggressie. Amerika het die naweek drie kernaanlegte in Iran gebombardeer en beweer hy het die land se kern-ambisies ‘n nekslag toegedien. Mametlwe Sebei van die Workers and Socialist Party sê die oorlog gaan nie oor sekuriteit nie, maar oor die VSA en Israelse oorheersing van die Midde-Ooste, beheer oor hulpbronne en die ophou van Benjamin Netanyahu se ver-regse regering wat besig is om in duie te stort:

ENG MametlweonAgainstIran