# Die GOOD-party sê Amerika en ander wêreldmagte het ʼn morele en regsverpligting om internasionale reg te laat geld en dit nie volgens strategiese belange toe te pas nie. Dit volg nadat Amerika die naweek drie Iranse kernaanlegte aangeval het. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die party herhaal president Cyril Ramaphosa se oproep vir ʼn onmiddellike skietstilstand en ’n vreedsame oplossing vir die toenemende konflik in die Midde-Ooste:
GOOD-party sê wêreldwye aanspreeklikheid is nodig vir Midde-Oosterse konflik [KLANK]
ENG HerronOnConflict