Skip to content

Suid-Afrika senuweeagtig oor Amerika se betrokkenheid by die Israel-Iran-oorlog [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is senuweeagtig oor die VSA se toetrede tot die Israel-Iran-oorlog. Amerika het oor die naweek drie belangrike kernfasiliteite in Iran aangeval. Die operasie het 125 Amerikaanse militêre vliegtuie betrek, insluitend sewe B-2-Stealth-bomwerpers. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika het gehoop president Donald Trump gebruik sy invloed om die partye te oortuig om dialoog te voer oor hul geskilpunte:

ENG MagwenyaOnWar