# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta doen ‘n dringende beroep op wetstoepassingsagentskappe om pogings te verskerp om misdadige netwerke wat in of om hoër onderwysinstellings doenig is, te identifiseer, te ondersoek en te verwyder. Hy sê die geteikende moord op die adjunk-visekanselier van die Walter Sisulu-universiteit, Sinethemba Mpambane, is ‘n bron van kommer. Makaneta sê misdaad het geen plek in die akademie nie:
Aktivis vra wetstoepassing om misdadige netwerke by hoër onderwysinstellings te verwyder [KLANK]
ENG HnedrickonCriminalNetworks