Skip to content

GOOD vra skoolbeheerliggame en gemeenskappe om rassisme in skole te konfronteer [KLANK]

# Die GOOD-party doen ‘n beroep op skoolbeheerliggame, onderwysdepartemente en gemeenskappe om rassisme by skole met die erns te hanteer wat dit verdien. Die party sê die jongste voorval van beweerde rassisme by die Bryandale Primary School in Bryanston is nog ‘n hartseer herinnering dat Suid-Afrikaanse skole nog ‘n lang pad moet loop voordat ware transformasie en insluiting bereik word. GOOD se voorsitter, Matthew Cook, sê stilswye of vertraging laat rassisme voortduur:

ENG MatthewonRacism