Skip to content

Wetenskapsdepartement sê planne om jeug eerste te plaas in groen ekonomie, duur voort [KLANK]

# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie sê hy het die jeug doelbewus aan die voorpunt van groen sirkel-ekonomie geplaas. Die regeringsinisiatiewe is ontwerp om vaardigheidsgapings te oorbrug en jeugdeelname aan groen oorgang te bespoedig. Die departement se adjunkdirekteur-generaal, Mmboneni Muofhe, sê van slim kleinhandelskonsepte tot volhoubare konstruksie met herwinde materiale, is innovasie nie net ‘n konsep nie, maar verander dit reeds gemeenskappe:

ENG MmboneniGreenEconomy