Skip to content

Stats SA sê skuld-verwante siviele sake toon ‘n aanhoudende afwaartse neiging [KLANK]

# Statistiek Suid-Afrika sê meer as agt-duisend siviele vonnisse vir skuld is in April aangeteken met ‘n totale waarde van 221-miljoen-rand. Dit is 19,5-persent laer as dieselfde tydperk verlede jaar. Die grootste afnames was in geleende geld, skriftelike beloftes, dienste en ander skuld. Onica Mushwana van Stats SA sê die data wys ‘n deurlopende afwaartse neiging in siviele skuld, wat die druk op howe en verbruikers effens verminder:

ENG MushwanaOnDebt