Skip to content

Ramaphosa waarsku teen wêreldwye gevolge weens toenemende aanvalle tussen Israel en Iran [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die toenemende konflik tussen Israel en Iran veroorsaak wêreldwye verwoesting, insluitend stygende brandstofpryse, ekonomiese onbestendigheid en lewensverlies. Ramaphosa waarsku die wêreld het ‘n gevaarliker plek geword as gevolg van die spanning wat aanhou toeneem. Hy versoek beide lande om die aanvalle te staak en hul verskille op te los, en sê vrede is al manier om ‘n groter krisis te voorkom:

ENG RamaphosaPeaceMaking