Skip to content

Minister Nkabane eis onmiddellike hersiening van Walter Sisulu Universiteit se sekerheids-protokolle na noodlottige skietery [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, sê toenemende geweld by universiteite is kommerwekkend en kampusse moet veilig wees vir leer en groei. Dit volg nadat die adjunk-visekanselier van die Walter Sisulu Universiteit, Sinethemba Mpambane, gister op die Mthatha-kampus in die Oos-Kaap doodgeskiet is. In April is ‘n student, Sisonke Mbolekwa, tydens ‘n betoging doodgeskiet. Camagwini Mavovana van die ministerie sê Nkabane eis die onmiddellike hersiening van sekerheids-protokolle:

ENG NkabaneOnVasitySafety