# Hoofregter Mandisa Maya het die Konstitusionele Hof se rol in die hervorming van Suid-Afrika se regstelsel oor die laaste drie dekades geprys. Sy het tydens die 30ste herdenkingsviering in die hof in Braamfontein, Johannesburg, die uitwerking van die bevordering van grondwetlikheid, die toepassing van die oppergesag van die reg en die beskerming van menseregte uitgelig. Maya sê die hof se uitsprake, insluitend die beëindiging van die doodstraf en die handhawing van maatskaplik-ekonomiese regte, het die Suid-Afrikaanse regsomgewing hervorm:
Hoofregter prys Konstitusionele Hof se invloed op die hervorming van die regstelsel [KLANK]
ENG MayaOnConCourt