Skip to content

NVG dien weer uitleweringsversoek vir Guptas by VAE in [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die Verenigde Arabiese Emirate weer versoek om die Gupta-broers uit te lewer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat, Andrea Johnson, het in die Parlement 12 onbeantwoorde diplomatieke punte bevestig. Die VAE het ‘n nuwe aansoek aangevra ondanks ‘n vorige aansoek. Johnson het in die Parlement gesê bykomende aanklagte sal ingesluit word. Die NVG het tot dusver slegs 83 skuldigbevindings verseker vanuit drie-duisend korrupsiesake wat verwys is deur die Spesiale Ondersoekeenheid:

ENG-JohnsonOnGuptas