# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê gapings in die handhawing van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye ondermyn steeds die demokratiese stelsel. Hy het op die Verkiesingskommissie se simposium oor politieke befondsing in Durban gesê die huidige stelsel dwing partye om te veel op skenkers staat te maak, wat die deur ooplaat vir korrupsie en oormatige privaat invloed. Godongwana vra volle openbare befondsing van politieke partye om privaat invloed te verminder en regverdige verkiesings te verseker:
TERUGAANKONDIGING: Hierdie verslag is aangebied deur die Nasionale Persklub.