Skip to content

ATM sê die reg tot werk moet in die Grondwet ingeskryf word [KLANK]

# Die African Transformation Movement moedig die regering aan om ‘n tweede Handves van Regte te skep om werkloosheid te beveg. Die leier van die party, Vuyo Zungula, stel voor dat ‘n reg op indiensneming by die Grondwet ingeskryf moet word. Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê miljoene mense is steeds werkloos as gevolg van regeringsmislukkings, en slegs ‘n grondwetlike mandaat kan tot daadwerklike optrede lei. Ntshona voer aan die beskerming van die reg op werk sal beleide wat werkskepping bevorder, aanmoedig en keer dat fabrieke sluit:

ENG NtshonaOnSecondBill