Skip to content

UNICEF sê klimaatsverandering is ‘n daaglikse werklikheid vir kinders in Nepal en Maldives [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Kinderfonds sê klimaatsverandering is nie meer ‘n vae bedreiging vir kinders in Nepal en die Maledives in die toekoms nie, maar dis ‘n werklikheid. Grondstortings wat bergdorpies verswelg, huise en plase wat wegspoel, en stygende seevlakke wat oor eilandkuslyne stroom en dreig om hele gemeenskappe in te sluk is ‘n gereelde gebeurtenis. Die UNICEF-verteenwoordiger in Nepal, Alice Akunga, sê vir jongmense indie gebied ontwrig klimaatsverandering hulle onderwys, gesondheid en veiligheid:

ENG AkungaOnClimateChange