Skip to content

ActionSA gee regering ‘n D-gradering vir swak prestasie met handels- en vervoerinfrastruktuur [KLANK]

# ActionSA sê handels- en vervoerinfrastruktuur onderpresteer en belemmer ekonomiese groei en werksgeleenthede. Volgens die party het die Durban- en Kaapstad-hawens gedaal op die wêreldranglys, vragvervoervolumes staan stil en beperk groei in belangrike sektore soos mynbou en landbou. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hoewel Eskom se energiebeskikbaarheid verbeter het en beurtkrag verminder het, word teikens steeds nie bereik nie:

ENG NgobeniOnInfrastructure