# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Sipho Duma, het die dodetal in vanoggend se botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor naby Vryheid van 12 na tien aangepas nadat die toneel, hospitale en lykshuise noukeurig deursoek is. Drie vroue en sewe mans is dood en meer as 30 mense beseer. Duma sê swak sigbaarheid het tot die verkeerde inligting gelei. Hy is bekommerd oor vragmotors wat die roete gebruik en nie die N2 nie, wat ‘n bykomende las op die infrastruktuur plaas:
KZN se LUR vir Vervoer pas dodetal in botsing by Vryheid na tien aan [KLANK]
ENG-DumaOnDeaths