# Die DA in Gauteng sê die Departement van Landbou en die Departement van die Omgewing het nie diensverskaffers en werkers van die Uitgebreide Openbare Werkeprogram betyds betaal nie. Die party skryf dit toe aan premier Panyaza Lesufi se onbefondsde Nasi Ispani-program. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê volgens die LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, is die Openbare Werkeprogram vir die departement vir drie maande verleng en vir Omgewingsake vir ses maande:
DA sê Nasi Ispani het negatiewe invloed op Gautengse inwoners se lewensomstandighede en sakeondernemings [KLANK]
AFR BronwynnonNasiIspani