# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, gaan die volgende drie dae ‘n besoek aan die Oos-Kaap bring waar 90 mense in oorstromings dood is. Die minister en die provinsiale en munisipale leierskap sal oor hulp en ingrypings beraadslaag wat benodig word vir bystand aan die slagoffers van die oorstromings. Simelane se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê bykans drie-duisend mense is geraak:
Minister Simelane gaan noodleningshulp aan slagoffers van Oos-Kaapse oorstromings beoordeel [KLANK]
ENG TsekisoonFloodVictims