Skip to content

Twaalf vermeende lede van ’n politieke party sterf in KZN-botsing [KLANK]

# Twaalf passasiers is dood toe ʼn bus en ʼn vragmotor gisteraand op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal reg van voor gebots het. Albei bestuurders het die voorval oorleef en is in die hospitaal opgeneem. Die woordvoerder van provinsiale Vervoer en Menslike Nedersettings, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle ondersoek die moontlikheid dat die bus ʼn politieke party se ondersteuners vervoer het:

ENG SibiyaOnKZNAccident