Skip to content

Terugkeer van SANW-soldate na Suid-Afrika ondervind vertraging [KLANK]

# Die eerste groep van 249 Suid-Afrikaanse Weermag-soldate uit die Demokratiese Republiek die Kongo word eers vanaand of môre in die land verwag. Die soldate sou oorspronklik met Tanzania Airlines vervoer word, maar sal nou reis met ‘n groter vliegtuig voorsien deur Kenya Airways. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga, sê hulle is aan boord die vliegtuig en wag om op te styg. Motshekga sê die soldate sal demobilisering ondergaan en psigo-maatskaplike ondersteuning ontvang:

ENG-MotshekgaOnTroops