Skip to content

SANTACO betreur dood van leerders in Oos-Kaapse vloede [KLANK]

# Die taxi-raad SANTACO betreur die dood van leerders tydens die onlangse oorstromings in die Oos-Kaap. ‘n Twee-en-twintig-sitplek bus wat vir die vervoer van leerders gebruik is en aan ‘n SANTACO-lid behoort, is Dinsdag deur stormwater naby Mthatha weggespoel. Die raad het die provinsiale regering bedank vir voortgesette soek- en reddingsoperasies. Rebecca Phala van SANTACO het beloof die raad sal die treurende gesinne ondersteun:

ENG PhalaOnFloods