# Die hoof van Bergview College in die Oos-Kaap, Jaco Pieterse, gaan klagtes van crimen injuria lê teen die leier van die EFF, Julius Malema, die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, en die LUR vir Onderwys, Fundile Gade, omdat hulle hom vals beskuldig het van die verkragting van ‘n leerder, Cwecwe. Pieterse sê die valse aantygings het dreigemente en persoonlike skade veroorsaak. Barry Bateman van AfriForum sê die polisie het geen bewyse van verkragting gevind nie en hulle gaan strafregtelike aanklagte instel:
Hoof van Bergview College lê strafregtelike klagtes teen Malema, Mbalula oor vals verkragting-aantygings [KLANK]
ENG-BatemanOnPieterse