Skip to content

Nersa registreer 160 nuwe opwekkings-aanlegte wat meer as 2 000 megawatt lewer [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika sê een-duisend-971 elektrisiteitsopwekkings-aanlegte is suksesvol geregistreer sedert die bekendstelling van sy registrasieveldtog in 2018. Die gesamentlike vermoë hiervan is 12-duisend-737 megawatt. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê 160 nuwe opwekkingsaanlegte is in die vierde kwartaal van die 2024/25-boekjaar geregistreer, wat twee-duisend-187 megawatt lewer en ‘n beleggingswaarde van 41,94-miljard-rand het:

ENG CharlesonGenerationFacilities