# Die DA sê die Oos-Kaapse premier moet ‘n provinsiale ramptoestand verklaar nadat minstens 70 mense weens verwoestende oorstromings dood is. Honderde gesinne is haweloos, en daar is omvattende skade aan huise, skole en hospitale. Verder is 500-duisend inwoners sonder elektrisiteit. Die DA-lid, Vicky Knoetze, kritiseer die regering se stadige reaksie en doen ‘n beroep vir dringende optrede om hulppogings te versnel en mense in nood te help:
DA versoek Oos-Kaapse premier om ramptoestand te verklaar na meer as 70 vloed-sterftesyfer [KLANK]
AFR KnoetzeOnDisaster