Skip to content

Suid-Afrika rou saam met Indië na die Air India-vliegramp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse regering het sy opregte meegevoel uitgespreek teenoor Indië na die vliegongeluk van Air India se Vlug AI171 kort na dit opgestyg het vanaf Ahmedabad. Die vlug was onderweg na Londen met 242 passasiers van verskeie nasionaliteite aan boord toe dit in ‘n hostel vir dokters vasgevlieg het. Die woordvoerder van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri sê Suid-Afrika is in solidariteit met Indië en al die lande wat geraak is:

ENG PhiriOnCondolences