# Die kabinet ontken bewerings dat plaasaanvalle en -moorde rasgemotiveerd is. Hy sê die jongste misdaadstatistieke ondersteun nie die voorstelling dat wit boere geteiken word nie. Die kabinet herhaal amptelike misdaad-data klassifiseer nie slagoffers volgens ras nie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die publiek aangespoor om staat te maak op bevestigde data en nie waninligting te versprei wat rassespanning kan aanhits nie:
Kabinet verwerp bewerings van rasgerigte plaasaanvalle te midde van jongste misdaadstatistieke [KLANK]
ENG NtshavheniOnFarmAttacks