Skip to content

EFF sê fiskale raamwerk bied geen plan om ekonomie te herstel of werk te skep nie [KLANK]

# Die EFF sê hy verwerp die verslag oor die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle as ʼn projek wat Suid-Afrikaners onderwerp aan ʼn groot belastinglas, danksy die ANC. Die raamwerk is Woensdag in die Nasionale Vergadering aanvaar, byna vier maande nadat die eerste begroting in Februarie voorgelê is. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, sê die raamwerk wat deur oortreding van prosedures aanvaar is, bied geen plan vir werkskepping, geen stimulus en geen reddingsboei vir sukkelende munisipaliteite nie:

ENG MaotweOnEconomy