# Die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, sê die koste van infrastruktuurskade tydens die onlangse vloede moet nog bepaal word. Honderde inwoners, veral in in Butterworth en Ngoma, is dakloos gelaat en word in tydelike skuilings gehuisves. Kragonderbrekings duur in verskeie distrikte voort. Mabuyane sê gekoordineerde tegniese reddingspanne is besig met herstel- en ontruimingspogings in die mees geteisterde gebiede:
Vloedskade nog nie bepaal nie terwyl soek- en herwinningspogings in Oos-Kaap voortduur [KLANK]
ENG-MabuyaneOnInfrastructure