Skip to content

Oos-Kaapse polisie bevestig 49 sterftes ná vloede [KLANK]

# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê die polisie het bevestig 49 mense is dood weens onlangse vloede in die provinsie, insluitend vier leerders, hul busbestuurder en kondukteur. Mabuyane sê honderde mense is ontwortel en die aantal sterftes sal na verwagting toeneem. Hy bevestig provinsiale regeringspanne is ontplooi om skadebepaling te doen, gesinne wat geraak is te ondersteun en hulppogings te koördineer in gebiede wat swaar getref is:

ENG-MabuyaneOnFatalities