# United Africans Transformation sê Jeugmaand is betekenloos vir miljoene jong Suid-Afrikaners wat vasgevang is in die greep van werkloosheid. Die party eis ‘n werkwaarborg vir die jeug om te verseker geen jongmens is meer as ses maande sonder werk nie, te midde van die jeugwerkloosheidsyfer van 46-persent. Mighty Mabule van die party beskuldig die regering van nasionale eenheid dat hy slegs elite-ooreenkomste en beloftes aanbied en nie egte hervorming vir die Afrika-kind nie:
United Africans Transformation beskuldig RNE van die verwaarlosing van die Afrika-kind [KLANK]
ENG MabuleOnYouthMonth