# Build One South Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van ʼn nasionale konvensie in Augustus om ʼn Nasionale Dialoog van stapel te stuur. Die konvensie sal die agenda bepaal vir die land se pad vorentoe en die vordering na Visie 2030 ondersteun. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dis ʼn positiewe en noodsaaklike stap vorentoe vir die land in ʼn tyd van groot politieke onsekerheid, openbare angs en ekonomiese insinking:
BOSA verwelkom Ramaphosa se aankondiging van ’n Nasionale Dialoog [KLANK]
ENG RogeronNationalDialogue