Skip to content

VN-hoof sê gierigheid mag nie toegelaat word om aarde se lot te bepaal nie [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, moedig wêreldleiers aan om invloedryke instellings teen te staan wat die seelewe vernietig met onwettige visvangs en plastiek besoedeling. Die VN se derde Oseaankonferensie word tans in Nice, Frankryk, gehou. Die hoëvlak-spitsberaad is onder voorsitterskap van Frankryk en Costa Rica. Meer as 60-persent van see-ekostelsels is verswak of word onvolhoubaar gebruik. Guterres sê die oseaan is onder beleg en gierigheid is die oorsaak:

ENG GuterresOnGreed