# Die senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê werksomstandighede vir plaaslike vervaardigers bly ongunstig soos gesien kan word in die voortgesette afname in die vervaardigings aankope se bestuursindeks. Die vervaardigingsektor toon sy skerpste jaarlikse agteruitgang in meer as ‘n jaar met produksie wat in April jaar na jaar met 6,3-persent daal. Sithole sê in die algemeen het swakheid in vervaardiging gedurende die eerste vier maande van die jaar voortgegaan met die uitset minder as 3,4-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar:
FNB-ekonoom sê vervaardigingsektor bly onder druk [KLANK]
ENG ThandaonReflectChallenges