# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet homself herposisioneer in die onstuimige geopolitieke landskap. Hy woon volgende week die G7-leiersberaad in Kanada by. Besprekings sal gaan oor leierskap en samewerking vir ʼn omvattende benadering tot energiesekerheid met die fokus op tegnologie en vernuwing. Ramaphosa sê hy sal met wêreldleiers vergader om oplossings te vind vir energiesekerheid en verwante kwessies wat verband hou met Suid-Afrika se G20-presidentskap:
Ramaphosa wil G7-beraad in Kanada gebruik om samewerking te versterk [KLANK]
ENG RamaphosaOnSummit