# SANParke sê staproetes wat tans in Tokai en Silwermyn-Oos in Kaapstad gesluit is, word op 1 Julie heropen. Dit sluit die Kalkbaai/St James/Muizenberg-berge en die Steenberg-plato in. Die roetes is gesluit na ‘n brand laat in April ongeveer twee-duisend-800 hektaar plantegroei vernietig het. Charles Phahlane van SANParke sê die Silwermyn-piekniekterrein en staproete rondom die dam, sowel as die rivierwandelpad en ander roetes, sal gesluit bly:
SANParke sê staproetes in Tokai en Silwermyn-Oos heropen in Julie [KLANK]
ENG CharlesonReopen