# ‘n Twaalf-jarige seun wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy in Brakpan, Gauteng bo-oor ‘n 14-jarige seun gery het sal op 28 Augustus weer in die hof verskyn. Hy het gister in die Landdroshof in Brakpan verskyn en die Hof sal nou besluit of hy strafregtelik verantwoordelik gehou kan word. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag, sê die seun is tans onder die toesig van sy ouers:
Brakpan-minderjarige aangekla van bestuur sonder ‘n rybewys wat tot ‘n sterfte gelei het [KLANK]
ENG MahanjanaOnMinor