Skip to content

Kommer oor toestand van Boksburgmeer agteruitgaan [KLANK]

# Inwoners van Boksburg aan die Gautengse Oos-Rand het kommer uitgespreek oor die verslegtende toestand van hul plaaslike meer . Die water het volgens berigte roesrooi verkleur wat na bewering deur suur mynwater veroorsaak word. Die Boksburgmeer stink, is vol dooie visse en verkleurde water wat blykbaar nou in huise kom. Bobby Peek van Groundwork het aan die SABC gesê hulle vra dringende ingryping by hierdie omgewingsramp:

ENG-PeekOnLake