Skip to content

Kaapstad se rampsentrum bly op hoë gereedheidsgrondslag na terugtrekking van weerwaarskuwing [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sal op hoë gereedheidsgrondslag bly en enige uitwerking van die huidige voorspelling monitor. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die waarskuwing vir ontwrigtende reënval vir vandag teruggetrek. Die woordvoerder van die sentrum, Charlotte Powell sê tot dusver is geen beduidende voorvalle by die operasiesentrum aangemeld nie, hoewel hierdie situasie later vandag kan verander:

ENG CharlotteonHighAlert