# Die Stad Tshwane se Nooddienste doen ‘n beroep op gemeenskappe om bedag te wees op ‘n risiko van erge donderstorms met moontlike skadelike hael en wind. Die woordvoerder Lindsay Mnguni sê met die dalende temperature, maak baie inwoners staat op verhittingsmetodes soos gasverwarmers, konka’s, elektriese- en paraffienverwarmers, en oop vure om warm te bly:
Gemeenskappe aangespoor om veilige verhitting te gebruik tydens uiterste winterweer [KLANK]
ENG LindsayonRemainAlert