# Die DA in die Wes-Kaap het die dodelike massaskietvoorval by die Mfuleni-taxistaanplek veroordeel, waarin vier mense dood en drie beseer is. Die gewapende aanvallers het volgens berigte taxi-eienaars geteiken. Thomas Walters van die DA sê openbare moorde soos hierdie vereis ‘n sterker polisieteenwoordigheid en ‘n gespesialiseerde taakmag om taxigeweld te bekamp en misdaadsindikate te keer. Hy het beklemtoon dat massamoorde in openbare ruimtes soos taxistaanplekke nie geduld mag word nie:
DA veroordeel massaskietvoorval by Mfuleni-taxistaanplek [KLANK]
AFR-WaltersOnTaxi