Skip to content

SANTACO veroordeel dodelike skietery by Mfuleni-taxistaanplek [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag se dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek waarin vier mense dood en drie beseer is, veroordeel. Die voorsitter van SANTACO, Mandla Hermanus, het die aanval as ‘n brutale en kriminele daad beskryf. Hy het alle operateurs versoek om kalm te bly en maksimum selfbeheersing uit te oefen terwyl pogings om eenheid in die bedryf te bevorder, voortduur:

ENG-HermanusOnTaxi