# Die GOOD-party doen ʼn beroep op die Regterlike Dienskommissie om die vermeende rassistiese opmerkings van regter Ratha Mokgoatlheng, wat die Senzo Meyiwa-moordverhoor hanteer, te hersien. Hy het tydens ʼn regstreekse uitsending beweerde rassistiese en verdelende opmerkings gemaak uit frustrasie met die verdediging se prokureur, Charles Mnisi, wat gevra het om Maandag van die hof verskoon te word omdat hy Sondag aan die Comrades-marathon deelneem. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die regter se opmerkings ondermyn regs-integriteit:
GOOD-party veroordeel regter in Senzo Meyiwa-verhoor se rassistiese opmerkings [KLANK]
ENG BrettonJudge