Skip to content

Suid-Afrikaners verdien ‘n skoon omgewing, sê die Green Connection op Wêreldomgewingsdag [KLANK]

# Die omgewingsgroep, die Green Connection, het hulle opnuut daartoe verbind om maatskappye wat die omgewing besoedel, veral in die mynbousektor, verantwoordelik te hou. Ter viering van Wêreldomgewingsdag sê die organisasie Suid-Afrikaners het die reg op ‘n skoon en gesonde omgewing. Lisa Makaula, van die groep doen ‘n beroep op die regering om in hernubare energie te belê, om kusgebiede ​​te beskerm en te verseker dat gemeenskappe by omgewingsbesluite ingesluit word:

 

ENG MakaulaOnHealthyEnvironment