Skip to content

VF Plus Gauteng bekommerd oor die uitbreking van bek-en-klouseer [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by Karan Beef se Heidelberg-fasiliteit. Tans is daar 120-duisend-beeste by die voerkraal en slegs twee persent is met die siekte besmet. Mari Boshoff van die VF Plus sê Karan Beef is een van die dorp se grootste werkgewers en bydraers tot die plaaslike ekonomie, en baie plaaslike boere, veral kleinskaalse boere, verskaf vee aan die voerkraal:

AFR MarionOutbreak