# Die landbou-organisasie TLU SA sê die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg en die Wysigingswetsontwerp op die Beskerming van Uitvoerende Kunste is niks minder nie as ‘n voortsetting van die sistematiese aanval op privaat eiendomsregte in Suid-Afrika. Die twee wetsontwerpe is deur die ANC by die Parlement ingedien. Bennie van Zyl van die TLU waarsku dat die wetsontwerpe, onder die dekmantel van sogenaamde billike gebruik en beskerming, geskep is om ontasbare bates soos kopiereg en intellektuele eiendom te nasionaliseer:
TLU SA beweer die ANC verskerp sy aanval op privaat eiendomsregte [KLANK]
AFR VanZylOnBills