Skip to content

Ontleding toon Trump se ‘groot, pragtige wetsontwerp’ sal meer as R42-duisend-miljard by nasionale skuld voeg [KLANK]

# Die Amerikaanse Kongres-begrotingskantoor sê president Donald Trump se Belasting- en Bestedingswetsontwerp sal oor die volgende dekade 42,73-duisend-miljard-rand by die federale regering se skuld voeg. Die wetsontwerp wat aansienlike belastingverligting en groter besteding op verdediging bevat, is verlede maand deur die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur en word tans in die Senaat oorweeg. Die Republikeinse Huis se meerderheidsleier, Steve Scalise, kritiseer die agentskap se ontleding en sê dit ignoreer die inkomstegroei wat hierdie wetsontwerp sal bring:

ENG ScaliseOnCBO