Skip to content

BOSA doen beroep op Ramaphosa om sy groeihandves te aanvaar te midde van stagnante ekonomie [KLANK]

# Build One South Africa doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die party se groeihandves te aanvaar terwyl die ekonomie steeds stagnant onder die regering van nasionale eenheid is. Dit volg na Statistieke Suid-Afrika ‘n groeikoers van slegs 0,1-persent in die eerste drie maande van die jaar aangemeld het. Roger Solomons van BOSA sê die party se groeihandves sit hervormings in energie, vervoer, landbou en digitale infrastruktuur uiteen om beleggings te ontsluit, werkskepping aan te spoor en die ekonomie aan te wakker: 

ENG SolomonsOnGrowthCharter